Die Uurwerk Kantel

Die Uurwerk Kantel n Roman van herinneringe Die bejaarde Maria du Preez gebore Cilliers kyk terug na al die dinge wat met haar gebeur het al die mense wat haar lewenspad gekruis het en die groot politieke gebeure wat

  • Title: Die Uurwerk Kantel
  • Author: Marié Heese
  • ISBN: 9780624009108
  • Page: 402
  • Format: None
  • n Roman van herinneringe Die bejaarde Maria du Preez, gebore Cilliers, kyk terug na al die dinge wat met haar gebeur het, al die mense wat haar lewenspad gekruis het en die groot politieke gebeure wat die agtergrond vorm van die klein lewe van gewone mense Herinneringsgrepe uit haar lewe vertel n gesinsverhaal wat oor vier geslagte strek.
    • Unlimited [Crime Book] ¿ Die Uurwerk Kantel - by Marié Heese Û
      402 Marié Heese
    • thumbnail Title: Unlimited [Crime Book] ¿ Die Uurwerk Kantel - by Marié Heese Û
      Posted by:Marié Heese
      Published :2019-06-09T23:57:37+00:00

    269 Comment

    • Renate says:

      Die Uurwerk Kantel - 'n mooi naam vir 'n boek. Sommer net oor hoe dit klink, so het ek gedink, voordat ek eens geweet het waaroor dit gaan. En toe ek voorin lees dat die skryfster dit geleen het by die digter N.P. van Wyk Louw, het dit vir my sin gemaak.'n Heel gepaste naam vir 'n boek wat handel oor die verloop van tyd:- die verloop van 'n enkele lewe van 'n enkele mens, met net hier en daar skraps raakpunte met die groter algemene verloop van die geskiedenis. Dit was vir my slim gedoen hoe die [...]

    • Zara says:

      DNF - Read until pg 100I'm not DNFing this book because of a lack of enjoyment (even although I didn't really enjoy it), I'm DNFing it because I had to read Deel 1 (Part 1) for my school exams and I will neither have the time or the book to read after I write my exams tomorrow. I'm going to briefly list what I enjoyed and what I didn't from Deel 1.ENJOYED⧖ Maria, the main character, her relationships and life.⧖ The Afrikaner History.⧖ It's set in South Africa and is written by a South Afri [...]

    • Niecole says:

      It teaches you that live is short, dont regret doing anything you have done

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *